Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Hier is ek nou!

    Hallo Manne Ek het nooit besef dat hierdie so lekker en "close" bike community is nie! ek is al n member van 2010 af maar het nou vir die 1ste keer bitjie begin om die wild dog forum te begin geniet! ek het uitgemis! Maar hier is ek nou!
  2. J

    2005 Aprilia Pegaso te koop

    Yip, ek dink ook so!Dit is werklik n bike wat vir my baie genot veskaf het! Maar ek is bitjie op n plek waar ek moet verkoop! Kort die geldtjies! Dit is sleg...maar n man moet seker doen wat n man moet doen...!
  3. J

    2005 Aprilia Pegaso te koop

    Dankie vir die goeie voorstel om eers bitjie te chat! Blikners: Ek bly in Centurion en werk in Pretoria. Tonteldoos: Askies, ek sal die bike graag met als op een slag wil verkoop
  4. J

    2005 Aprilia Pegaso te koop

    2005 Aprilia Pegaso te koop, R25 000 en het 46 000km gedoen, het ook topbox by. moet verkoop want ek kort familie kar.
Top