Ek het vir my n Dl 650 gekoop maar het n lae sitplek. Ek is opsoek na n Dl se standaard sitplek wat ek kan ruil.
Pm my as iemand dalk van een weet
Dankie
Cagiva Elephant 900. Ducati engine 900 cc
49960 km. new tyres fitted 4000 km back as well as shocks redone
price R 29 000. Excellent ds bike.
Uploaded with ImageShack.us
Uploaded with ImageShack.us
Uploaded with ImageShack.us
Hallo ek is jandup woonagtig in die Marico distrik.Ek ry 'n Cagiva Elephant.Ek het hom maar ook nog net 2 maande maar ek hou van grondpad ry.Dankie vir die moerse website