Daar is net een EEZEE SHADE - Hulle gaan jou kos, maar hulle hou. My vorige een het 9 jaar gehou. Huidige een is al 5 jaar oud en lyk so goed soos nuut. Sorg net dat jy leer hoe om die ding Korrek oop en toe te maak. Hulle kan ook redelik wind hanteer, solank hulle net vas geanker is. Die raam...