Baie mooi RR Oetie/Riana. Ek en my vrou was en is bevooreg om dit al dertigjaar lank al te doen. Somtyds net 1 trip vir die jaar anderkere meer afhangende van omstandighede. Ons doen die tent ding en gewoonlik hier teen die einde van die toer dan bederf ek haar met 'n lekker hotel/gastehuis...