Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Presciption riding glasses

    Rynet, ek is in Swellendam. Die multifokale lens wat uit my ondervinding die beste werk is die een van Biofinity. Die dominante oog sal 'n sentrale zone hê vir vêr visie, en die nondonante oog vir naby, met perifere zone wat dan andersom is. Dis soos "enhanced monovision", maar tog is die...
  2. R

    Presciption riding glasses

    Ek is 'n Oogkundige, en ek ry self Enduro, fiets, en Baie ander aktiwiteite! Multifokaal kontaklense is 'n opsie, Monovision waar een oog vêr en die ander naby is nie so lekker opsie vir bike ry nie. Met brille kan mens baie voorskrifte in 'n tipe wraparound bril doen met gewone tint. Ek stel...
  3. R

    Remap Anyone?

    Dis nou nie bikes nie, maar het my Sprinter vir Andre gevat, en hy het ECU ge-remap en EGR afgeblok met die mapping sodat hy nie oopmaak nie. Die bus is heeltemal anders, en brandstofverbruik is baie beter, sal graag later my syfers wil wys, maar nou nog net een tenk ingegooi en reeds meer op...
  4. R

    What's up with Husky dealership in Western Cape

    Eddy verkoop al bikes aan my van 2013. Hy het laaaang geskiedenis in die bike industrie, van KTM CT, tot Rockgarden wat die ou GasGas verkoop het. Ek het al so 10 bikes by hom gekoop, en al my Race support vir die hele gesin gekry. Hy het al Husky gehad toe hulle rooi was, en van BMW af gekom...
  5. R

    Which bikes for my two sons?

    Kinders leer baaaie vinnig! Glo my jy gaan net jou geld mors as jy yangTjang BigBoy of ou 4t uitgediende fietse koop. Jy kan goeie ou racebikes koop by ouens wat upgrade. Fietse is gewoonlik goed na gekyk, en 100%. Koop maar european 85 en 125/150. 230 Honda/ Yam is ook lekker vir die groter...
  6. R

    Wanted Dirt bike for 12y old

    Daai 150, of 230 sal die lekkerste wees.
  7. R

    Wanted Air compressor small enough to chuck in the pannier

    Ekt 'n Midas een gekoop, en die plastiek covers afgehaal, en net die lead en pypie oorgehou. So kan hy in enige klein plekkie inkom.
  8. R

    Leatt Boots Giveaway!

    White pleeeeeeease!!!
  9. R

    Old 50s

    Daai bikes het 'n R1000 gekos, bliksem!!
  10. R

    Chain breaker

    Ek het soortgelyke Chainbraker, en het al baaaaie kettings opgesit met daai chainbraker! Toets net die ding een of ander tyd met een of ander ou afgesnyde stuk.
  11. R

    Western Cape Off-road Club (WCOC)

    Ek moet sê, dit altyd 'n baie lekker dag. WCOC/WCJOC cater vir almal. As jy super vinnig is, kan jy ry, en as jy staaarig is, kan jy ook race. My kinders van 4 en 6 race ook. Dis nerens te tegnies nie, so jy gaan niemand ophou nie, en dis ook meeste van die tyd nie net flat-out nie.
  12. R

    Drool. Ek wil die eerste een hê

    Hierdie foto is by Erzberg geneem, en op Altus se Facebook page gepost. Iets wat die 690 se gat gaan skop. Lekkerder gaan ry as daai 1190 tank? Ek neem aan dis 'n modified Nuda.
  13. R

    Husky factory to close

    Ek dink my volgende fiets is 'n wr300 fi.?? Baie roomers daaroor,en soos ek verstaan toets Andreas Letenbechler(spelling?) reeds een. Ons is almal maar skape, en sal naais wees om iets anders as daai orania fietse te he.
  14. R

    Toyota 1000 Desert Race - Botswana

    Nout ek so lus op my, dalk maar gaan ry. Reel 'n vakansie saam met vrou en kinders, en race vir 2 dae.
  15. R

    Ashton National Enduro

    Sien julle daar!! Ekt al baie al daar gery, en daar is niks wat onmoontlik is soos 'n helse step-up of iets dergliks, dis net in-your-face riverbeds, en off-cambers. Kry die off-camber verkeerd, en dan dit 'n baie lang, en baie moeilikke pad terug. Kannie waggie! Ek ry 362, so baie hulp nodig as...
  16. R

    Superbike riders

    Ek LAAIK Baaiks, Movies met Baaiks Musiek wat in baaik movies is, Girls wat van Baaiks laaik, Reuk van Baaik 2 stroke, en rubber wat brand van 'n baaik taaier, En als wat saam met baaiks gaan. Of jy 3wielle ry, side-cars ry, SM, MX, Enduro, off-road, superbike, scooter, o wat ookal. My...
  17. R

    Superbike riders

    Hierdie is noggal snaaks. 'n Pel van my is 'n superbaaiker, en hulle het dieselfde opinie oor die DS ouens as wat die DS ouens het oor Hardly-Anythings. Hulle dink die DS ouens is ouens wat in hul Menopause is. ;D Ons is almal bikers, met dieselfde cause! Ons weet net nie wat dit is nie?? ;D...
  18. R

    Which is the best 450

    499 Husky! Ek ry 'n 300GayTee'em, en die 499 was baaaie naaaais. Tegniese goed is die 300 maar nog steeds dink ek die beste. Jy koop meeste 450's met road going kit. Die Husky het selfs 'n steerng lock, en vlikkers. One veeeery sexy beast!
  19. R

    Knee Braces: good or bad?

    I've torn my right ACL, with my Web braces on. Problem is not the braces, but my own STUPIDITY! I did not put my stops in! As mentioned before, do the proper adjustments!!! I'll go for the CTI's, I'm getting some soon, as my Web's are bent. Whats nice about the CTI's is that its shorter, and...
  20. R

    KTM 50cc - Spares needed

    Bel  vir John, van MAPS racing, hys jou beste bet. 0825764778
Top