Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 1

    KTM Pics

    As julle so aan hou met die picks gaan die manne ophou bike ry!!
  2. 1

    Oasis this weekend anyone?

    Jy kon mos maar vroer in die week laat weet het jou verniet n@@i. Dit sou mos lekker gewees het!!!
  3. 1

    Amageza 2012

  4. 1

    Akropovics vir KTM 990

    Is op soek na n stel  Akropovic pype vir n vriend van my as iemand my kan help asb. Kan my ook bel op 0724561560. Dankie al julle wille honne.
  5. 1

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Nice Fotos Stoetie lyk my die wereld was maar nat. Smaak my ons het al weer uitgemis op n lekker trip!
  6. 1

    Flat out deur die draaie na Rooiels

    Ja dit kan jy weer se daar is darem niks mooier as om hier by ons al teen die see af te ry nie, al wil ons grondpaaie ry bly die maar die mooiste deel van ons land. Ry ook so party dae oor Franschoekpas,Hermanus en dan Strand om oor Helshoogte trug Paarl toe.
  7. 1

    690km's on the KTM 690 Oryx!

    Nice report defnetief my volgende bike, 950 bietjie swaar vir ons ligte ouens.
  8. 1

    Namibia Woema Toer RR

    Dit lyk na n baie lekker trip, baie nice fotos.
  9. 1

    STOETIE does Middelpos.

    Dit was ou pieta se plan maar het hom gou gese dat you never leef your wingman, en besuit toe om saam met ons te ry maar toe spring die reen ons voor en almal moes toe die swart pat wat.
  10. 1

    STOETIE does Middelpos.

    Dit was nou een BF te trip. Dankie vir almal wat saam was. Dan my ou wingman Pieta die trip sou nie die selfde gewees het sonder jou nie. Sien uit na die volgende trip. 10/4 whoop whoop.
  11. 1

    STOETIE does Middelpos.

    Wat is dan nou mooier as dit!!!
  12. 1

    KTM Speedo/Dash glass

    Panjo ek stel ook graag belang aan n stel as jy my kan laat weet as jy nog n stel het en wat dit kos asb.
  13. 1

    KTM Demo day in Wellington 5 NoV

    Die 690 is n baie nice bike baie lewendig onder jou en baie ligter. Sal defnitief dit oor weeg as ek n ander bike moet koop. Al wat my gepla het was die voorwiel was bietjie los maar niks wat n damper nie kan uit sort nie. En die twee tenke was ook vir my bietjie wyd maar ek dink n mens sal dit...
  14. 1

    KTM Demo day in Wellington 5 NoV

    Sal defnitief moet kom, hoop net die weer hou!!
  15. 1

    KTM 950 Facet 40171 Fuel Pump Group Buy

    Dankie ouens ek het reg gekom met n 40171 pomp een uit Durban laat kom. Klaar op gesit, sal hom maar die naweek moet toets. Auto zone R400.
  16. 1

    KTM 950 Facet 40171 Fuel Pump Group Buy

    Edgy watse pomp is dit en waar het jy dit gekry en prys?
  17. 1

    KTM 950 Facet 40171 Fuel Pump Group Buy

    As jy nog een het laat weet asb, jy kan my mail by [email protected] of bel by 0724561560, of stuur my jou besonderhede dan bel ek jou, baie dankie.
  18. 1

    KTM 950 Facet 40171 Fuel Pump Group Buy

    Ek  stel ook belang aan n pomp as jy  my kan laat wees asb.
  19. 1

    twee ure, R 100 en 'n selfoonkamera

    Ja dit is darem n mooi plek waar ons bly. Sal self daai roete moet gaan uitsit. Hier van die Paarl af is hier so baie kant toe wat n mens kan in ry. Sal maar kyk of ek sondag daai roete kan gaan doen. Ja dit is maar nie maklik om van iets wat n man so groot plesier kan gee moet verkoop nie, wil...
  20. 1

    Diksand......

    Ja nee kyk vir diksand is ek self nog skrikker. Het darem al n paar gery een twee vale gehaat, maar dit is al wat dit deel maak van bike ry, tel maar net weer jou bike op uit die sand en gaan maar weer aan.  Maar kyk vir my is twee keer ook al te veel om daai KTM 950 op te tel want ek weeg maar...
Top