Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 1

    Akropovics vir KTM 990

    Is op soek na n stel  Akropovic pype vir n vriend van my as iemand my kan help asb. Kan my ook bel op 0724561560. Dankie al julle wille honne.
  2. 1

    Nuwe eend op die dam

    Hallo noem my sommer 10/4 het nou so 9 maande n KTM 950 en geniet hom baie. Het laas naweek saam met n paar honde my eerste trip deur Anysberg gehaat, was baie lekker en sien uit na die volgende. Hoop om gou n paar nuwe honde te ontmoet. Ken darem so paar hier in die Paarl (stoetbul, joerocket ens.)
Top