Jip, het hulle gese dat hulle enkele speke kan vervang?
Hoor by Yamaha wat speke los kos?
As jy beplan om die fiets vir n wyle te gebruik, doen maar die speke ook? Dan het jy darem gemoedsrus?
Kort einde vd saak is mens speel nie met jou voorwiel nie, agterwiel kan mens nog save as iets...