Hi Wolfie
My F650 GS – 2004/2005 is weer te laag vir my.
Ons kan dalk saals ruil as dit sal werk/pas.
Ek het my selnommer vir jou ge-mail.
Jy kan die voor-shocks losmaak en +/- 1 duim laat sak - Maak 'n groot verskil.
Ek het ook die rubber insert op die footrests uitgehaal - maak +/-1cm verskil...