Hallo Honde
Ek het vir my dogter 'n XR125L gekoop om skool toe mee te ry. Ons kort 'n top box vir haar om haar helmet in te bêre sodat dit nie beskadig word as sy by die skool is nie.
Dalk het iemand een wat jou nie meer gebruik nie, ek sal betaal daarvoor asb
Sms of WhatsApp my asb
082...