🏍 Kompetiesie wenner aankondiging 🏍

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Off Road Cycles

Pack Dog
Joined
Jul 27, 2011
Messages
277
Reaction score
202
Location
Pretoria
Bike
KTM 950 Adventure
Goeie dag Wild Dog Gemeenskap!

Hiermee will ons die wenner van ons onlangse kompetiesie aankondig.
Klik deur na ons nuwe YouTube bladsy toe en kyk ons video vir die kompetiesie wenner aankondiging.

Gooi ons 'n like en 'n subscribe om ons nuwe video reeks te volg, dalk sien jy jou ryding in een van ons videos!



Die Off Road Cycles span.

Adventure Awaits!
 
Top