AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 554
- Reaction score
- 26
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Ek benodig raad. Het my WR ingevat vir valve clearances. Die terugvoer is dat die middel inlet valve tight is. Die measure is 1.67. Volgens Yamaha moet ek die top end laat rebuild wat my so R10000 gaan kos. As valve clearances onder 1.70mm kom moet valves vervang word.Dink jul dis nodig om die top end nou al te doen of sal ek eers kan wegkom deur net die shimming te laat doen.
Enige raad welkom.
Enige raad welkom.