1150GS Pannier brackets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dreyer

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
535
Reaction score
0
Location
PE
Bike
Yamaha XT600
Ek wil vir my n paar pannier brackets bou, maar is so effe clueless oor watse dimensions ek moet gebruik. Ek het nog nie panniers nie, wil dit ook self try bou. Die brackets wat ek wil maak wil ek graag soos die 1150 GSA maak, want terwyl ek nog nie panniers het nie, kan ek ten minste toksakke daarop vasmaak. Het enige iemand dalk n paar dimensies vir hierdie brackets, of kan my verwys na n site waar ek dit ken kry  ???
 
Top