2009 Adventure Crash bars

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

B Punt

Pack Dog
WD Supporter
Joined
Apr 2, 2023
Messages
64
Reaction score
41
Location
Grabouw
Bike
BMW R1200GS Adventure
Goeie dag. Ek is opsoek na n onderste crashbar vir my 2009 fiets. Toe ek hom koop, en nou nog, het hy aan die linkerkant n swart "wrap around" wat die motor se "heads" ook toe maak, hy is gebuig en aan die regterkant het hy n silwer 1 wat net voor die "Head" is.
Sou graag altwee swart wil he vir beskerming maar indien iemand 1 het van enige van die 2 laat weet asseblief.
Sien in Kaap is n plek wat kompleet stel wil verkoop, maar stel nie belang in stel nie.
Dankie vir lees.
 

Latest posts

Top