3.5 jarige pilion

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

George77

Race Dog
Joined
Jun 13, 2015
Messages
1,261
Reaction score
76
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Nadat my laaitie saam my om die blok hery gery het, kan ek nie waag om bike te start sonder hom nie. Hy het volle kit, van boots tot Leatt neck brace, maar aar kan hy sit en vir hoe lank? Ek wil gaan ry, mar gaan amper onmoomtlik wees sonder hom. Wie net raad?
 
Top