650R Goodies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beserker

Grey Hound
Joined
Sep 10, 2007
Messages
5,029
Reaction score
171
Location
Skelmbosch
Bike
AJS (all models)
Front End terug gekry vir my XR, wil nou die res doen.

Om te herhaal, en die idee wat jy destyds gegee het, maar het update nodig:

1. FCR 41 carb met die kabels en adaptors  5500
2. Oil sight Tube  950
3. Scott Steering Dampner mount kit - soek die een wat die olie prop gebruik., kompleet met die pennitjie.  800
4. 125 + 125 Stator + addisionele Rectifier  1900
5.  2 X flush mount flickers 650

Ek sien op WildDog jy het ( Prys asb.):

6. Acerbis Sahara  Underseat Tank + Seat

Dave aka Bezerker
 
Top