9 Passe in die Weskaap ( 28 Feb - 1 Maart 09 )

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek nooi al die Swartlanders en die wat wil om saam te ry.

Roete

Saterdag: Vertrek vanaf Riebeek Kasteel / Nuwekloof pas / Bosboupad na Wolsely / Michells pas / Gydo pas / Skitterykloof pas / Katbakkies pas / Gannaga pas slaap oor in Sutherland.

Sondag: Karelskraal pas / Hottentotskloof pas / Theronsberg pas / Michells pas / Nuwekloof pas.

In totaal is die roete  850km  (vanaf Riebeek gemeet)
 
Top