A classic mini clubman, and time on my hands.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Oshkosh

Race Dog
Joined
Sep 7, 2009
Messages
3,270
Reaction score
207
Location
Akasia
Bike
BMW (all models)
Wel, ek was nie van plan om die kar groen te maak nie, net die enjin... maar hierdie prentjie is verseker motiverend. Dis vrek mooi.(y)
A Friend & myself coincidently had each Mini Clubman's in British Racing. I then ran a Yellow Pin Stripe just below the Drivers Door all the way around the back to the Passenger Door, My wife also had a Red one this was 50 years ago!
 

EssBee

Grey Hound
Joined
Sep 4, 2008
Messages
5,355
Reaction score
373
Location
Southern Cape, Eden District
Bike
Honda XR650L
I used to deal with a guy named Bob Croucamp, from Mini World in the northern suburbs of CT.

Helpful, knowledgeable and with lots of parts.

However, I think Bob has left this game years ago.
Geeze, now there's a name from the past....from drag racing I think (???)
 

Manic

Gentleman Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
19,324
Reaction score
1,144
Location
Location
Bike
AJS (all models)
Ek vrek oor Mini's. Tot seker vd nuwes :cool:
 

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
12,596
Reaction score
997
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Hijack.....sorry
Maar ek was Saterdag by n ou op n plaas hier buite Riversdal. Hy het so n seleksie van 40 ou karre daar. Darem so n paar Mini's ook
20230121_091617.jpg 20230121_091607.jpg
 

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
36,895
Reaction score
970
Location
Port Elizabeth
Bike
Yamaha XT600
Was nou die dag op Wildernis en daar het paar ouens met mooi karre gebrag. Oa ook 'n Mini met 1300 Hyabusa enjin in. Glo ongeskik vinnig.

Was ook 'n DeLorean gewees (met 'n Flux capasitator) Eerste kkeer dat ek een in lewende lywe sien.
 

OomD

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Apr 11, 2013
Messages
5,648
Reaction score
1,750
Location
Centurion
Bike
KTM 690 Adventure
Was nou die dag op Wildernis en daar het paar ouens met mooi karre gebrag. Oa ook 'n Mini met 1300 Hyabusa enjin in. Glo ongeskik vinnig.

Was ook 'n DeLorean gewees (met 'n Flux capasitator) Eerste kkeer dat ek een in lewende lywe sien.
Daai goed is skaars! Word seker net van tyd tot tyd gery.
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,451
Reaction score
747
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
OomD - hoe gereeld werk jy nou aan die projek?
Dit lyk awesome. As jy appie nodig het skree maar. Ek is moer verveeld hier in Centurion. Kan nie nou golf speel of bike ry nie. So ek kan help met goed aangee ens as jy nodig het.
 

OomD

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Apr 11, 2013
Messages
5,648
Reaction score
1,750
Location
Centurion
Bike
KTM 690 Adventure
OomD - hoe gereeld werk jy nou aan die projek?
Dit lyk awesome. As jy appie nodig het skree maar. Ek is moer verveeld hier in Centurion. Kan nie nou golf speel of bike ry nie. So ek kan help met goed aangee ens as jy nodig het.
Dankie man, ek werk hoofsaaklik naweke. In die week werk ek aan ander projekte wat my binneshuis en skoon hou :ROFLMAO:

… behalwe as ek nou brand om 'n bearing of iets in te sit:p

Maar tans wag ek maar hoofsaaklik vir die engineering shop, wat die head nou al amper 3 weke het, en elke keer as ek bel 'n ander verskoning het. :rolleyes:
 
Top