Aan Petri Zen.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Eerlik....

Ek weet nie. Ek is seker hier is ouens wat langer as ek in die "bedryf" is (en deur bedryf bedoel ek nie salesmen nie).

Ek dink nie 2StrokeDan sou jou nie wou lowball nie. Hy praat soos 'n lap wat skeur oor baie dinge ja, maar ek dink hy is 'n man met integriteit (soveel as wat ek op 'n internet forum kan opsom;)).

Ek sê nie sy prys was spot-on nie, maar dalk was dit nie ver van die realiteit af nie.
Shot
Ek het spesifiek in my ad gese NIKS veel minder as 44 nie.
Sou seker 42 vat op n mooi dag.
Maar ja, toe gebeur dit nou nie, en obviously sal ek na dese nie eens daaraan DINK om hier te ad nie.
Daar is aangebied om die ad weer te "open" ( thanks daarvoor) maar nee, sal nie werk nie.
Klink dalk nou soetsappig, coming from a used car dealer, MAAR ja, el sou NET aan n Member wou verkoop het, en UITERS deursigtig en forward, met n FULL REFUND, as hy/sy my nie soen, so happy is hy om Bettie oor te neem nie.
Weereens....lees my ad.
Ek het natuurlik my eie opinie hoekom almal skielik grootoog kyk na die asking Price, maar ja, ook DIT hou ek eerder vir myself.
Soos met die (BAIE) valid excuse, die REGTE rede, hoekom ek nie dadelik op Aanbod reply het nie.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
So wanneer post iemand tiete?

Petri weet waarmee hy sit. Danie weet wat sy vriend bereid is/ was om te betaal.

Post tiete - dis meer die moeite werd om voor geban te word, as 'n misvertsand oor interwebs praat.
Ek het al, toe ban hulle my.
En dit was indirekte tiete, in n spieeltjie.
MOER mooies.....jy kan woonstelblokke meet met daai goete, so level is hulle.
BUT I divert...skuus
 
Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
10,787
Reaction score
918
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Hou op snot praat julle. Dis Vrydag. En dis 'n koue nat naweek wat voorlê. Julle kan môre warm onder die kraag raak vir mekaar.

So vannie os oppie jas.

Wat van R27 999 @petri oosthuizen? Ek sal hom self kom haal.

Waar is daai peepwall emoji? 😎😜
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Hou op snot praat julle. Dis Vrydag. En dis 'n koue nat naweek wat voorlê. Julle kan môre warm onder die kraag raak vir mekaar.

So vannie os oppie jas.

Wat van R27 999 @petri oosthuizen? Ek sal hom self kom haal.

Waar is daai peepwall emoji? 😎😜
Goeie deposit Johan
Balans interest free, net vir jou🤣
 
VaalBaas

Grey Hound
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,230
Reaction score
152
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek het al, toe ban hulle my.
En dit was indirekte tiete, in n spieeltjie.
MOER mooies.....jy kan woonstelblokke meet met daai goete, so level is hulle.
BUT I divert...skuus
Niks snaaks nie. Die mods het nog nooit iets moois waardeer
 
Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,903
Reaction score
84
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Seker maar snaaks hoe die mods n man wat kritiek lewer op die racing boards gou vertel jy is nie `n man met ondervinding in racing nie nie, aka mr andrew big balls twin ktm of mr bluebulll. So hou jou bek.
Seker maar dieselfde weergawe op die for sale boards. As jy n man oppose wat n vendor is, dan blaf jy teen die gereg.
Pateties? Of....
Geld aangedrewe forum, of hoe?
Jou bankstaat of jou titel definieer die krediet van jou opinie..
Anyway, go for gold....
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
EINTLIK, nou dat ek lekker relax en tyd het.................raak ek nou HOOGS DE FOKKEN BLIKSEM in vir die hele Ding.☹️

En nee, ek is nie gesuip of babbalas nie, soos wat die Post Originator my al 'n paar keer van beskuldig het op ander Threads nie.

Ook nie dom nie, selfde as bo.

Ek wil voorstel dat jy (PO) jou gekak en kerm NOU hier stop, ek het reeds verskoning aangebied, meer om die vrede te bewaar as iets anders, maar ja, daar is dit in Post 2.

Gaan fokken huil op 'n ander plek as hier, as ek, of enigiemand anders, jou "ignore" omdat jy 'n belaglike Aanbod maak op my, of enigiemand anders, se Goods for Sale.

Jy kan vir jouself dink ek gaan nie jou R 25000 Aanbod aanvaar op 'n skaars, mooi, beloved, gedienste 600Z waar daar 'n MOERSE (baie baie PROUD) Thread oor geskryf is, waar ek 'n FULL REFUND aanbied aan enige Koper, waar ek ALLE foute uitwys, ekstra Parts bygee, en 200% nie net transparent nie, maar FOKKEN PROUD is om die XT aan te bied aan 'n Forum Member.

En jy kom met 'n kak, slapgat "Donnerse Snake Oil Salesman" Comment op MY For Sale Thread, wat impliseer dat ek fraudulent voorstellings maak.

EN jy kom nou met daai kak PIS BALIE excuse van "ek het net 'n grappie gemaak". Fok jou grappies. Gaan maak grappies op 'n ander plek, nie op MY BAIE TROTSE EN TRANSPARENT For sale Thread nie.

En nou kom pis en kak jy VOOR ALMAL, op 'n Openbare Forum, dat "hiekom het jy my ignore Petri - sniff sniff"...............??

Weet jy hoekom?? Ja jy weet. Jy wil my discredit. Maar jys daar OOK gefok Seuna...........ek het 'n IMPECCABLE rekord as Commercial Member. Hier, 4x4 Community Forum, - kyk maar wherever the fok jy wil. Google my Naam en Besigheid se naam. Bel ENIGE van my meer as 4300 kliente oor 25 Jaar. For that metter, bel ENIGIEMAND in Bethlehem.

LOS DIT UIT, ek het klaar askies gese.

Jy soek kak met HEELTEMAL die verkeerde Man hier. Eks nie iemand wat dreig nie -se maar net, LOS DIT UIT, kom ons ignore mekaar en move on.

Ek is geleer................."beste manier van fight - vermy Konflik".................se maar net.

Jammer ek moes dit via PM gestuur het, maar ek wil ook sommer vir jou ander Anhangers se.............FOK JULLE OOK SOMMER, DIE LOT VAN JULLE.
 
VaalBaas

Grey Hound
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,230
Reaction score
152
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Moet nou net nie loop nie......asb.....ernstig
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
31,623
Reaction score
1,208
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure

Voor ek antwoord hierop, se eers; is jy ernstig of maak jy n grap met die tirade?
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,015
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
"been restored to mint condition" het jy duidelik gemis.........
Gaan NIE oor my Prys nie man, kry dit in jou kop.
Jy of jou Pel of wie de fok ook al Bettie wou koop sal haar nie eers vir R 100 000 by kan koop nie, al staan jy op jou kop en sing Sarie Marais deur julle holle.
Los dit...........vra jou mooi(erig)
AS jy wil, natuurlik.

maak jy n grap met die tirade?

.................Man fok jou kak vragies, hier EN op baie ander Threads.
 
Top