Aan Petri Zen.

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
31,623
Reaction score
1,208
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Ek will weereens aan die Dames en ander verskoning maak vir my kry Taal gebruik op plekke.
Jammer daaroor.
Ek wil nie die Posts edit nie, ter wille van "authenticy".
Nee wat, dis n taai lot hier. Ons is mos bikers, nie ping-pong spelers nie.
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,014
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
this started off with such promise , but faded too quickly , you okes are ametuers pffffft

im only half way thru my popcorn demmit
No man.
Don't lose hope
Just wanna get this Welkom thing done, and the Bokke thing, AND we need to clean the house
Mamma is in Potch by n Reunie, as sy more in daai deurmekaar huis instap bliksem sy ons ALMAL dood. Woefies ingesluit.
So....ek juggle so bietjie priorities rond😝😝
 

punisher

Grey Hound
Joined
Jan 10, 2011
Messages
6,066
Reaction score
335
Location
gauteng
Bike
BMW R1200GS Adventure
No man.
Don't lose hope
Just wanna get this Welkom thing done, and the Bokke thing, AND we need to clean the house
Mamma is in Potch by n Reunie, as sy more in daai deurmekaar huis instap BLIKSEM sy ons almal dood. Woefies ingesluit.
So....ek juggle so bietjie priorities rond😝😝
priorities mat ............ you cannot make mamma unhappy :D
 
Joined
Jan 22, 2015
Messages
5,413
Reaction score
167
Location
Western Cape
Bike
BMW F800GS
Julle twee manne speel omtrent ping-pong met julle heen een weer stellings/terugvoerings/kommentare ens :oops:

Dis amper asof ek weer 7 de Traan of Binnebranders kyk :ROFLMAO:
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,014
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Julle twee manne speel omtrent ping-pong met julle heen een weer stellings/terugvoerings/kommentare ens :oops:

Dis amper asof ek weer 7 de Traan of Binnebranders kyk :ROFLMAO:
Hang bal....ek se mos
Ek juggle
1) Welkom
2) Bokke
3) Vanaand braai en omkrap
4) More vroeg die huis skoonmaak.
Okay LAAT skoonmaak
 
Joined
May 18, 2020
Messages
5,968
Reaction score
1,014
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Julle twee manne speel omtrent ping-pong met julle heen een weer stellings/terugvoerings/kommentare ens :oops:

Dis amper asof ek weer 7 de Traan of Binnebranders kyk :ROFLMAO:
Ons maak goed los.
Kniee en joints is moertoe
Safety first
Ek dink net ons kan n paar warm Ring Girls reel, dis darem WRAGTAG min genoeg gevra vir die entertainment value wat julle kry.
EN n lekker fisio, maar ons kan haar share.
 

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
10,787
Reaction score
918
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ja jong Tom, dis nie elke ou van Bethlehem wat slangolie kan smous nie. :cool:

En ek waarborg julle, as die 2 rof en onbeskofte donners mekaar by 'n Bêsh raakry, kuier hulle saam dat die rook op hulle trek.
 

dookie

Race Dog
Joined
Nov 10, 2011
Messages
3,578
Reaction score
330
Location
Cullinan-ish
Bike
KTM 950 Adventure
Was daar nou al tiete gepost, of moet ek n paar lekker smurftiete post ?
 

dookie

Race Dog
Joined
Nov 10, 2011
Messages
3,578
Reaction score
330
Location
Cullinan-ish
Bike
KTM 950 Adventure
Done
 

Attachments

  • EF1DB702-AB19-4494-BE5F-798D87C21EC2.jpeg
    EF1DB702-AB19-4494-BE5F-798D87C21EC2.jpeg
    30.1 KB · Views: 0

The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,095
Reaction score
148
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
As ek iets mag se nadat almal nou hopelik rustiger is en die beseringstyd is verby…

Ek het oor Dan se snake oil salesman comment net daarna gelag op die tyread waarna Dan ook verwys het oor iemand wat gelag het want ekt dit ook maar tong in die kies gelees soos gese deur Dan as sy bedoeling en ekt dit ook so gelees…duidelik het dit dan nie so oorgekom na Petri toe nie maar moet se dis maar my indruk wat ek ook gekry het van Dan se comment as tong in die kies gese en niks ernstig daarby bedoel het nie.
 

Etienne1290

Pack Dog
Joined
Mar 5, 2022
Messages
428
Reaction score
230
Location
Centurion
Bike
KTM 1290 Super Adventure
Ek wil weereens aan die Dames en ander verskoning maak vir my kry Taal gebruik op plekke.
Jammer daaroor.
Ek wil nie die Posts edit nie, ter wille van "authenticy".
Hierdie word regtig opreg bedoel, ek is NIE so grootgemaak nie

Edited ... spelling
hahaha, laat my dink aan die een op vuisboek ;)

Clipboard01.jpg
 
Top