Adventure roetes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 20, 2022
Messages
2
Reaction score
0
Location
Nelspruit
Bike
KTM 990 Adventure
Good day / goeie naand

Ek is van nelspruit en ry ktm 1290 ek is opsoek na grond paaie /off road
Paaie om te ry
Experience 3 jaar op adventure
Gehoor van die kruger fence ride het iemand dalk n gpx file of instruksies waar ek kan die pad kan kry
Asb latweet van enige ander great paaie !

Groette
Sais
 

Attachments

  • 97935494-BF6C-4BAE-87CF-5F22CB09477A.jpeg
    97935494-BF6C-4BAE-87CF-5F22CB09477A.jpeg
    1.1 MB · Views: 0
Top