blitz
Puppy
- Joined
- Sep 4, 2007
- Messages
- 31
- Reaction score
- 0
- Location
- Somerset West
- Bike
- Honda XRV 750 Africa Twin
Howzit
My ketting is kisboude en moet dringend vervang word (voor die bash!!) - qoute van Honda SS West biekie hoog.
Sien julle beveel PBR sprockets and EK chain aan.
My ketting is die "endless" riveted tipe, maar ek wil vervang met een (o-ring) wat masterlink het - is dit okay vir die @???
Het Craigs die regte sprockets vir die @?
Thx.