After market exhaust....watter een moet ek kies?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pavlovski

Race Dog
Joined
Aug 6, 2012
Messages
2,291
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS
Hi Ouens

My vroutjie kla sy kan nie haar BMW F800ST hoor bo my bike se gedreun nie. Nou dring sy aan op 'n after-market exhaust. Ek's besig om bietjie huiswerk te doen op die onderwerp en het op 2 fantasties pype af gekom teen oordentlike pryse, Airage & Stealth.

Wat sal julle ervare manne voorstel sit ek op?
 

Latest posts

Top