Alles en nog wat oor kettangs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Dis nou die eerste keer wat ek 'n kettang moet koop.

(dis nou vir die klein XR 200)

Watter brands sal julle ouens aanbeveel?  En sommer while we are at it, wat kan ek koop om die ding mee skoon te maak in die toekoms? 

Hoe maak jy dit skoon?

En wat sit jy dan op?  'n Tipe van olie?  (brands asb)  En sit jy die olie dan op die kettang, die kant die naaste aan jou of die verste of sommer albei kante? 

Dit sal gaaf wees as julle kan help

Dankie!
xxxx
 
Top