Dusty Rusty
Grey Hound
Suggestion:
Hoekom doen ons nie vir 'n slag die Alternative Route nie?
Ons kan dalk in twee groepe verdeel, die een groep vir die ervare ouens wat skrik vir niks, en natuurlik 'n groepie vir die ouens soos ek wat dit graag wil probeer maar wat nog nie die voldoende skills / spoed / guts het om dit saam met die groot honne te doen nie.
En ek praat nie van trainspoor tot in Darling nie, ek bedoel die regte Alternative Route.
Ons puppies kan mos maar altyd vir ons snackies inpak en rus wanneer ons so voel, en die scenery ook geniet terwyl ons ry.
Nou die belangrike vraag: is daar enige iemand wat sal volenteer om die puppies op hierdie uitstappie te neem? Asb?
Wat sommer as ons dit hierdie komende Saterdag doen?
Wie's lus om te join?
eepwall: