Amageza 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
And finally, me posing with some of the instant Hero/Legends of the Amageza  8)

:thumleft:
 

Attachments

  • 2012-04-30 11.39.53.jpg
    2012-04-30 11.39.53.jpg
    257 KB
  • 2012-04-30 11.40.03.jpg
    2012-04-30 11.40.03.jpg
    238.5 KB
  • 2012-04-30 11.40.21.jpg
    2012-04-30 11.40.21.jpg
    267 KB
  • 2012-04-30 11.41.40.jpg
    2012-04-30 11.41.40.jpg
    285.1 KB
  • Gys Enfield.jpg
    Gys Enfield.jpg
    253.9 KB
tau said:
weskus said:
...en die grootste vinnigste ou wat ek ken, en pillion Tauster..

Nee oo dammit Rickus ry te rof ek ry nie weer saam nie, en Bob trek nie sterk met sy af poot nie...

... en hy dirigeer ook nie te sleg nie.  :peepwall:

Rikus.JPG

 
Kamanya said:
Ride report Teaser...

Gatskuur;

[flash=550,400]https://www.youtube.com/v/ePawkhQjIe8?version=3&hl=en_US[/flash]
Andrew - jy laat dit so maklik lyk
Ek het deffinitief die verkeerde lyn gevat daar
Links by die Klip op is die antwoord
 
Chris bly om te ontmoet , jong jy moes sien hoe daai dirigent my uit die water gehelp het . Die HP het branders gemaak toe hy n handjie bysit .  ;D
 
2StrokeDan said:
Wat's daar agter hom in die kar, n waterskilpad?

Damn Dan,.... you have very sharp eyes.... :imaposer: :imaposer:

Really does look like it. :thumleft: ;)
 
Orangeswifty said:
Kamanya said:
Ride report Teaser...

Gatskuur;

[flash=550,400]https://www.youtube.com/v/ePawkhQjIe8?version=3&hl=en_US[/flash]
Andrew - jy laat dit so maklik lyk
Ek het deffinitief die verkeerde lyn gevat daar
Regs is die antwoord

Nee wat, links was fyn as jy n KLR gery het!  :pot:

Ek wag nog om my vid te sien!

Andrew that was easy hey?  :biggrin:
 
Pleco said:
Orangeswifty said:
Kamanya said:
Ride report Teaser...

Gatskuur;

[flash=550,400]https://www.youtube.com/v/ePawkhQjIe8?version=3&hl=en_US[/flash]
Andrew - jy laat dit so maklik lyk
Ek het deffinitief die verkeerde lyn gevat daar
Regs Links (corrected) is die antwoord :ricky:

Nee wat, links was fyn as jy n KLR gery het!  :pot:

Ek wag nog om my vid te sien!

Andrew that was easy hey?  :biggrin:
 
Orangeswifty said:
Pleco said:
Orangeswifty said:
Kamanya said:
Gatskuur;
Andrew - jy laat dit so maklik lyk
Ek het deffinitief die verkeerde lyn gevat daar
Regs Links (corrected) is die antwoord :ricky:
Nee wat, links was fyn as jy n KLR gery het!  :pot:

Die meeste ryers wat sukses behaal het was aan die linkerkant. Ook die ouens wat die hardste geval het. Baie belangrik om die 2de rotse reg te vang.

Almal kon sien Weskus is 'n baie goeie ryer......ek wens ek kon so ry.
Maar kom ons kyk wat gebeur aan die regterkant:
 

Attachments

  • IMG_7250 R.jpg
    IMG_7250 R.jpg
    238 KB
  • IMG_7251 R.jpg
    IMG_7251 R.jpg
    289.1 KB
  • IMG_7252 R.jpg
    IMG_7252 R.jpg
    262.4 KB
:-[

En dan trek jou helpers die bike om ook nog.
Vloekword of 2 voor jy hulle bedank  ;D
 

Attachments

  • IMG_7289 R.jpg
    IMG_7289 R.jpg
    247.7 KB
  • IMG_7295 R.jpg
    IMG_7295 R.jpg
    251.2 KB
Weskus was in good company, however.
Here we see BlueBull2007 also kept right:
 

Attachments

  • IMG_7147 R.jpg
    IMG_7147 R.jpg
    270.6 KB
  • IMG_7148 R.jpg
    IMG_7148 R.jpg
    222.9 KB
  • IMG_7149 R.jpg
    IMG_7149 R.jpg
    238.3 KB
Neil lost his way a bit and made it onto the 2nd rock.
It looked like he was OK, for a brief moment he was stationary.
 

Attachments

  • IMG_7150 R.jpg
    IMG_7150 R.jpg
    290.4 KB
  • IMG_7151 R.jpg
    IMG_7151 R.jpg
    275.1 KB
Unfortunately he could just not keep the bike upright.
Thinks went downhill fast from there.
 

Attachments

  • IMG_7152 R.jpg
    IMG_7152 R.jpg
    276.5 KB
The last pic is a crop of the previous.........that was a close one!
 

Attachments

  • IMG_7153 R.jpg
    IMG_7153 R.jpg
    275.3 KB
  • IMG_7156 R.jpg
    IMG_7156 R.jpg
    275.5 KB
  • IMG_7156 C.jpg
    IMG_7156 C.jpg
    239.6 KB
Sprocketbek you have incredible talent  :thumleft: :thumleft:, sjoe jy mag maar fotos neem !!! :angel8: :angel8:
 
Sprocketbek, soos gewoonlik fotos van hoogstaande gehalte. Kry nou net n kamera met n vinniger sluiter snelheid sodat jy daai blou XT600 op film kan vasle! :imaposer: Ek is ook aan die regterkant op, maar deels omdat daar stilstaande verkeer links was.
Mooi foto van daai agterwiel wat so by die valhelm verbykom.
 
Top