An3s van Worcester

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 21, 2009
Messages
1
Reaction score
0
Bike
Honda NXR 125
Name: Andries Everson
Age: 17
Bike: Honda nxr 125

Hou van grondpad ry en se nie nee vir n wheelie nie, hou van bike ry en se nie nee vir n uitdaging ni!
Omdat ek n 125cc ry beteken dit nie dat ek kan nie ry waar julle ry nie. Dit mag dalk langer vat maar ek is tog ligter op petrol!!

Ongelukkig sit ek nou sonder my bike, maar die vakansie gaan ek hom regmaak - my voet was ook stukkend, hy is nou reg so ek sien kaans vir enigiets, se net wanneer en waar dan is ek daar!
 

Attachments

  • 14062009017-001.jpg
    14062009017-001.jpg
    43.9 KB
Top