Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Het nou eers teruggekom van Kaokoland.Die Kamakazi-Bikers se ek is n proffesionele vakansie houer.Nou ja as jy kan kan jy.'n Man moet maar die tyd gebruik want dit raak min op my ouderdom.

Dit was n onvergeetlike ervaring om saam met die manne dit te kon doen.Dankie vir alle hulp en spitsvondige oomblikke.Sonder julle hulp sou dit maar getere het.

Draadkar hier staan n geel fiets wat baas soek met trailer.Miskien kan ons hom opveil op die forum om die rekoverykoste te dek.Dankie vir al jou hulp ouseun.

Dit was nou n lekker lees na so n ervaring.Weer 'n klomp herinneringe teruggebring.
 
AGTEROS said:

Hoe lekker lag ek nou, jissie maar daai man het regtig sy vrou verlang as hy nou-nog eers nie sy fiets kom haal het nie..welkom terug oom Nico..gewonder wanneer loer jy in..ek's doenig met 'n DVD van al die video-clips!!
 
weskus said:

Sal ons dalk die DVD by julle kan koop??
 
Great RR Dewald !! Dit baie geniet en haal my hoed af vir julle manne.  :thumleft:
 
Vandat hierdie storie uit is, fluit ons juis vir julle  :thumleft:
 
yikes check out hierdie thread :eek: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=76034.0

en Baie mooi geskryf Weskus , jy het talent met die pen ook  :thumleft: not just a pretty face  ;)
 
Nee manne ek moet ne se^ wat 'n great RR !  :thumleft: :thumleft: Stunning , beautiful fotos  :drif: , die text is flippen goed geskryf  en baie snaaks  en mens kan net voel hoe julle dit geniet het. Die karakters is uniek en so goed beskryf mens kan dit sommer sien , soos daai lang man wat so dans op sy klein fietsie met sy lang bene  :imaposer:  . Ek sien 'n movie kom  :biggrin:

Ps En op 'n persoonlike vlak het ek natuurlik die fotos van die mans baie geniet , veral die onderbroek shots hehe  >:D :biggrin:
 
Ai hoe spyt is ek nou die RR is op sy end.Dankie,dis mos maar baie moeite om so ding saam te stel.Dit was lekker om 'n slag so ding in Afrikaans te kon lees :thumleft:
 
Rynet said:
Nee manne ek moet ne se^ wat 'n great RR !  :thumleft: :thumleft: Stunning , beautiful fotos  :drif: , die text is flippen goed geskryf  en baie snaaks  en mens kan net voel hoe julle dit geniet het. Die karakters is uniek en so goed beskryf mens kan dit sommer sien , soos daai lang man wat so dans op sy klein fietsie met sy lang bene  :imaposer:  . Ek sien 'n movie kom  :biggrin:

Ps En op 'n persoonlike vlak het ek natuurlik die fotos van die mans baie geniet , veral die onderbroek shots hehe  >:D :biggrin:
Ai, ai, hoe skaam kry ek nou, ek't eintlik nie sover gedink aan die dames ook nie  :peepwall:... toema Rynet, jy en Firecoast gee mos nie om nie?! Of hoe bokkie?? :laughing4:
 
Hehe nee ons gee beslis nie om , inteendeel dit het ons dag gemaak  :biggrin: :biggrin:
 
Thanks julle. Was regtig 'n mamoerse report. Smaak my 'n man sal nou DRC moet deur ry om die report te beter!  >:D
 
Kameelkop said:
Thanks julle. Was regtig 'n mamoerse report. Smaak my 'n man sal nou DRC moet deur ry om die report te beter!  >:D

En met iets meer vreesaanjaend as die Doodsakker!!!

Awesome RR! :thumleft:

Ek reken julle onderbroeke was vuiller...as wat julle laat blyk in die RR!! Myne sou gewees het! :imaposer:

Uiterste respek vir julle...veral vir Nico...en die 1200 GS (Geen Sand) Ek neem aan hy is 55? Baie respek oudstes?

Wie is die oudste "adventure biker" wat al deur die Doodsakker al is? (Sonder  4 X 4 back-up!)
 
Rynet said:
weskus said:
Rynet said:
Nee manne ek moet ne se^ wat 'n great RR !  :thumleft: :thumleft: Stunning , beautiful fotos  :drif: , die text is flippen goed geskryf  en baie snaaks  en mens kan net voel hoe julle dit geniet het. Die karakters is uniek en so goed beskryf mens kan dit sommer sien , soos daai lang man wat so dans op sy klein fietsie met sy lang bene  :imaposer:  . Ek sien 'n movie kom  :biggrin:

Ps En op 'n persoonlike vlak het ek natuurlik die fotos van die mans baie geniet , veral die onderbroek shots hehe  >:D :biggrin:
Ai, ai, hoe skaam kry ek nou, ek't eintlik nie sover gedink aan die dames ook nie  :peepwall:... toema Rynet, jy en Firecoast gee mos nie om nie?! Of hoe bokkie?? :laughing4:

Hehe nee ons gee beslis nie om , inteendeel dit het ons dag gemaak  :biggrin: :biggrin:

+1000000000 tee hee
 
Weskus-hulle het onvoorsiene meganiese probleme opgetel, wat hul ryery letterlik in die wiele gery het. Ons moet egter versigtig wees om nie te veel voornemende ryers van so n trip af te sit nie. As jy jou tydsberekening reg uitwerk is die doodsakker soos om teen enige strand af te ry.
Gaan ry hom.
 
Top