Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:imaposer: :imaposer: :imaposer:  Toe sit julle nou maar so langs mekaar en k@k .  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Fenderbender said:

Daai Dewald was so kwaad, hy het ou Abri amper met n bol k@k gegooi
 
Legadema said:

Dit sou dan darem n k@k spul afgegee het .................... :imaposer:
 
Dit was n moerse lekker report om te lees thanks.  :thumleft:

Hierdie is een ride wat n man agter sy naam moet skryf. En daai 120o daar loop deursleep jy het fokken spiere, en my respek. Wat se Dan nou weer van die verkeedre bike?

Julle gaan moet help, Jose het my gebel so ruk terug ek dink die bliksem wil SA toe kom vir n kuier synde ons nou so baie by hom loop kuier.  ;)
 
michnus said:

Ons maak so Michnus, jy skreeu net.. :thumleft:
 
Lekker lees RR Weskus. Jy mag maar skryf in afrikaans. Definitief Roll of Honour materiaal die. Sit meer video clips op man. F@k nou moet ek weer gaan werk !!
 
Ek het gou weer die ene gelees.......lekker man Dewald......Bob wanneer kom daar weer n bike  :thumleft:

En... hy hoort in die "roll of honour" :3some:
 
briv said:

Ek vind as ek ou RR's begin lees in die stil tye dan jeuk my gat gewoonlik.

Jeuk joune Briv? ;)
 
briv said:
Ek het gou weer die ene gelees.......lekker man Dewald......Bob wanneer kom daar weer n bike  :thumleft:

En... hy hoort in die "roll of honour" :3some:

Jys reg Len :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ek vind as ek ou RR's begin lees in die stil tye dan jeuk my gat gewoonlik.

Jeuk ook, maar dit het versprei na dele wat mens nie mag noem in beleefde geselskap nie.  :ricky:
 
'n Man moet ten minste die RR en keer 'n jaar lees. Weskus jy mag maar.
 
En hier lees ek die RR vir die eerste keer raak. Al 23 pages. Dewald jy skryf uitstekend, ek het lanklaas so lekker gelag en vasgenael gesit! 
 
Top