Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
@ Archangel, die versekering sê gooi, hulle wou net nie val vir die gps en gholfstokke in die pannier nie ::)

Groot besluit is nou net of ek weer harde- of sagte-panniers moet gaan.....
 
Woestersous said:

Sagtes en strap hulle net mooi vas met ekstra straps! Wa my slaapsak? :peepwall: :peepwall:
 
Stoetbul said:

Tau het my nounet ge-PM, my groceries is op CW, sal vir jou laat kry, is Vrydag anderkant die berg...

Daai plastic panniers wat op die gewone GS's kom is nie vir off-road bedoel nie. Myne het sommer beide afgeruk ,en sommer hulle vashou plek op die bike ook, toe ek effe vinnig oor een pothole is. Die harde panniers ( aluminium) wat op die GS Adventures is is stewig maar as jy val kan jy jou been baie seer maak as dit vashak tussen die panner en die grond. Ek dink goeie sagte panniers/ sakke is maar die beste as jy wil jaag ,of as val in die prentjie kom bv as jy biekie tegnies wil ry .  :thumleft:
 
Ek het Giant Loop Great Basin gekoop ipv panniers - ek dink dis befok!
Topbox het by Dustdevil gekry!
Check dit uit voor jy enige besluit maak!
 
Ma dan kan ons mos sommer 'n doppie eiwers deurwerk ook! :biggrin: :3some:
 
Lekker man!! Lyk asof julle vet pret gehad het!

Hoop om paar van julle op die NB te ontmoet  :thumleft:
 
2phat said:
Ek het Giant Loop Great Basin gekoop ipv panniers - ek dink dis befok!
Topbox het by Dustdevil gekry!
Check dit uit voor jy enige besluit maak!

Yes agreed, I got the Giant Loop before this trip and I couldn't believe what a pleasure it was too have . Easy to pack and to find your things,  the bag sits tight on the bike , it's durable , and the aero dynamic shape makes for safer riding, because the weight is nicely distributed . I can kick myself for waiting so long to get one :thumleft:  :thumleft:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=61774.0
 
Vir die wat nog nie daar was nie...

[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/Yk1mZvQaqjI?version=3[/flash]
 
Mens het 'n bigscreen nodig om Ouberg te wys  ;D

Scrap dit, ry sommer soontoe en gaan kyk dit  8) Is al seker 3 keer daar oor
 
Update on rider that fell on his way home in General Bike Related Banter......................
R.I.P Japie. :'( :'(
 
Stoetbul said:
Update on rider that fell on his way home in General Bike Related Banter......................
R.I.P Japie. :'( :'(

Ag nee, dis nie cool nie.    :(
 
wat dink jy van ons trailer Stoetie?

Kyk wie gaan saam  :)

Mej Vleisfees en haar ma

ROV Rat, Cleo, die wilddogpuppies en ek

Ek moes dit net afneem! 

Asjas en Roefels, uitgepaas na 'n baie lekker naweek!

Attachments

  • trailer 1.jpg
    trailer 1.jpg
    247.9 KB
  • trailer pups 2.jpg
    trailer pups 2.jpg
    186.8 KB
  • cleo en mamma.jpg
    cleo en mamma.jpg
    142.8 KB
  • cleo 1 a.jpg
    cleo 1 a.jpg
    231 KB
  • oe-la-la! 1.jpg
    oe-la-la! 1.jpg
    191.9 KB
  • passed out 1.jpg
    passed out 1.jpg
    144.5 KB
Rynet said:
2phat said:
Ek het Giant Loop Great Basin gekoop ipv panniers - ek dink dis befok!
Topbox het by Dustdevil gekry!
Check dit uit voor jy enige besluit maak!

Yes agreed, I got the Giant Loop before this trip and I couldn't believe what a pleasure it was too have . Easy to pack and to find your things,  the bag sits tight on the bike , it's durable , and the aero dynamic shape makes for safer riding, because the weight is nicely distributed . I can kick myself for waiting so long to get one :thumleft:  :thumleft:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=61774.0

Rynet, I'm gad you all travelled safely. You were in a pretty hurry on Friday  :ricky: Stunning weekend by the looks of it!

The bag Dustdevil mentions in his thread is the 30+ litre Coyote. See picture with the KTM 990,
although the Coyote works best with smaller bikes like an DRZ or KTM 690.

Its bigger brother is the 50+ litre Great Basin is meant for the larger DS bikes and longer trips.
Here is a picture I took of your bike on Friday.

Topbox has stock in his shop for anybody who wants to have a closer look.
 
Attachments

  • bike008.JPG
    bike008.JPG
    87.3 KB
  • bike010.JPG
    bike010.JPG
    72 KB
Michiel said:
Rynet said:
2phat said:
Ek het Giant Loop Great Basin gekoop ipv panniers - ek dink dis befok!
Topbox het by Dustdevil gekry!
Check dit uit voor jy enige besluit maak!

Yes agreed, I got the Giant Loop before this trip and I couldn't believe what a pleasure it was too have . Easy to pack and to find your things,  the bag sits tight on the bike , it's durable , and the aero dynamic shape makes for safer riding, because the weight is nicely distributed . I can kick myself for waiting so long to get one :thumleft:  :thumleft:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=61774.0

Rynet, I'm gad you all travelled safely. You were in a pretty hurry on Friday  :ricky:

The bag Dustdevil mentions in his thread is the 30+ litre Coyote. See picture with the KTM 990,
although the Coyote works best with smaller bikes like an DRZ or KTM 690.

Its bigger brother is the 50+ litre Great Basin is meant for the larger DS bikes and longer trips.
Here is a picture I took of your bike on Friday.

Topbox has stock in his shop for anybody who wants to have a closer look.
Saw that GL at KTM.
I also see thay have their own type of baggage the same as GL as well.
 
Rynet said:
Woestersous said:
@ Archangel, die versekering sê gooi, hulle wou net nie val vir die gps en gholfstokke in die pannier nie ::)

Groot besluit is nou net of ek weer harde- of sagte-panniers moet gaan.....

Daai plastic panniers wat op die gewone GS's kom is nie vir off-road bedoel nie. Myne het sommer beide afgeruk ,en sommer hulle vashou plek op die bike ook, toe ek effe vinnig oor een pothole is. Die harde panniers ( aluminium) wat op die GS Adventures is is stewig maar as jy val kan jy jou been baie seer maak as dit vashak tussen die panner en die grond. Ek dink goeie sagte panniers/ sakke is maar die beste as jy wil jaag ,of as val in die prentjie kom bv as jy biekie tegnies wil ry .  :thumleft:
Ek het hard gekyk na die GL sak, my vrou ry soms saam, ek sal net moet kyk of daar plek vir haar gaan wees met die sak op....
 
Ma dan kan ons mos sommer 'n doppie eiwers deurwerk ook! :biggrin: :3some:
[/quote]

mmmm, as die aerrie oor is kan ons so maak.... :biggrin: :biggrin:
 
Top