At last I do it!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ride Alot

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2008
Messages
266
Reaction score
1
Location
Durbanville
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is al geruime tyd op die forum ma het nog nie die regte ding gedoen nie - tot ek nou aktief begin om deel te neem :deal:

Ek het Honda XR, Varadero gery en kyk nou hoe die BMW GS my sal behandel....

Ek vra baie vra en leer graag by al jul slimmes op die forum.

Dankie so ver vir al die hulp en raad  :bueller: Ja dit werk -  :imaposer:somytyds wel...
 
Top