BAVIAANS SIDE ENTRY

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Garfield said:
jupiter said:
Garfield said:
jupiter said:
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.

Hoekom se jy so Jupiter?

Daar is 'n redelik hoë risiko om te val, oor dit so steil, los en klipperig is, en seer te kry. Beter om dit in 'n groep te doen.

Dankie, dan stem ek saam en maak dit sin  :thumleft:

Meskien moet 'n ou ook uit die regte perspektief daarna kyk dat jonger ouens nie van 'n goeie ride geroof word nie.

Ek is maar 'n banggat deesdae en geneig om oorversigtig te wees. 10 jaar terug sou ek nie die post gemaak het nie en sou ek sonder huiwering daai roete alleen gepak het met 'n galaaide 1200 ADV. Risko se moer, maar as 'n ou ouer word bounce jy nie meerso lekker nie so my seining is nou meer konserwatief.

Maar, dit neem nie weg van die feit dat groot dele van die pad rooi roete is nie.
 
Jakkals said:

Ja en as jy moeilikheid optel gaan jy lank hoog bo in die berge sit, dan kan jy dalk begin gatvol raak vir die pratige landskap.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek kan verstaan hoekom Jup so opgewonde was om die trip te doen, dit is regtig nice daar bo.

As jy 'n bucket list vir rides het, moet die een hoog op wees  :thumleft:
 
jupiter said:
Garfield said:
jupiter said:
Garfield said:
jupiter said:
:thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.

Hoekom se jy so Jupiter?

Daar is 'n redelik hoë risiko om te val, oor dit so steil, los en klipperig is, en seer te kry. Beter om dit in 'n groep te doen.

Dankie, dan stem ek saam en maak dit sin  :thumleft:

Meskien moet 'n ou ook uit die regte perspektief daarna kyk dat jonger ouens nie van 'n goeie ride geroof word nie.

Ek is maar 'n banggat deesdae en geneig om oorversigtig te wees. 10 jaar terug sou ek nie die post gemaak het nie en sou ek sonder huiwering daai roete alleen gepak het met 'n galaaide 1200 ADV. Risko se moer, maar as 'n ou ouer word bounce jy nie meerso lekker nie so my seining is nou meer konserwatief.

Maar, dit neem nie weg van die feit dat groot dele van die pad rooi roete is nie.

Nee wat, ek verstaan presies wat jy bedoel en elkeen moet sy huiswerk doen en sy vermoe ken voor daar enige plek heen gery word.

Amper soos die posroete wat "NIE SONDER BACKUP" aangepak moet word nie.

Ek sal BAviaans nogsteeds alleen aanpak, maar ek is mos nog bloedjonk en in elk geval ook maar dom  :biggrin:
 
Looks really awesome guys.  :thumleft:  I'd like to take a closer look at the route you guys did (right turn instead of left) if it's available. Thanks.
 
Neewat, dit lyk nie of daar 'n tekort aan genot was nie.
Pragtig wêreld daardie.
Mens kan mos nie meer vry voel as jy jouself op sulke afgeleë plekke bevind nie.

Hoop jou klx is darem nie tè siek nie, Jup?
 
DirtRebell said:

Neewat,glo nie dis te ernstig nie. Hy't maar 'n tosserige airfilter en ek het meeste in die stof gery. Bietjie asmaties dis al. Sal vanaand skoonmaak en kyk wat uitkom. Wil ook volgende naweek die Kougaloop met hom ry.

White Rhino said:
Looks really awesome guys.  :thumleft:  I'd like to take a closer look at the route you guys did (right turn instead of left) if it's available. Thanks.

How do you mean take a closer look, Google earth etc. At the turn off to the lodge you just keep going straight for a long time until you run out of what looks like a proper road. You'll be at a farm house, where you ask permission to go further and they explain the rest of the way until you join the Side Entry again.
 
I got the track from Duks and have converted it to a route. Lets hope this works and you can open it.
 
Attachments

  • side entry detour.gdb
    189.2 KB
Thanks - the lightblue section in the middle highlights the deviation ....

Attachments

  • Baviaans Side entry.jpg
    Baviaans Side entry.jpg
    126.9 KB
Jup ek wil net sekermaak oor waar julle vanaf die teerpad afgedraai het. Dis by Kareedouw en julle het dieselfde grondpad gevat wat ons
geneem het toe ons Jan Prinsloo se spook loop soek/bangmaak het(in Trailrider se geval)

Ons het die sondag oggend gery tot by die laaste plaas en daar het n bordjie Baviaans gestaan.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Ek dink so, dis die afdraai net buite Kareedow by die Assegaaibos hotel. As jy op die kaart kyk moes ons links gehou het waar die blou en pers split tot by Baviaans lodge en dis meskien waar die Baviaans bord sou wees, want dit is die Rus en Vrede 4x4 roete. Op die roete wat ons gevat het(regs) was daar nie borde nie, behalwe bo-op die plato toe one weer by die Side entry aansluit.
 
jupiter said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Jup ek wil net sekermaak oor waar julle vanaf die teerpad afgedraai het. Dis by Kareedouw en julle het dieselfde grondpad gevat wat ons
geneem het toe ons Jan Prinsloo se spook loop soek/bangmaak het(in Trailrider se geval)

Ons het die sondag oggend gery tot by die laaste plaas en daar het n bordjie Baviaans gestaan.

Ek dink so, dis die afdraai net buite Kareedow by die Assegaabos hotel.

Is net so. Die eienaar van die hotel het ook n plaas daar in die kloof en die huisie wat ons in gebly het is ook syne.
 
Sien die edit op my post
 
TornadoF5 said:
Thanks guys super lekker  :thumleft:

How about you ride support with the Landie on the next one. I'll take the 1150 in case you need a tow  :imaposer:
 
Snafu said:
Chris, was jy nie by Watty se laaste bash nie? selfde pad in
Nee ek was nie.
Ek dink ons moet in elk geval weer daai Jan Prinsloo spook loop inwag. Laaskeer het hy nie opgedaag oor Trailrider se gesnork!!! :imaposer:
 
Top