Garfield said:jupiter said:Garfield said:jupiter said::thumleft: En die is ook nie 'n roete wat ek sou aanbeveel om alleen te ry nie. Ten minste drie bikes.
Hoekom se jy so Jupiter?
Daar is 'n redelik hoë risiko om te val, oor dit so steil, los en klipperig is, en seer te kry. Beter om dit in 'n groep te doen.
Dankie, dan stem ek saam en maak dit sin :thumleft:
Meskien moet 'n ou ook uit die regte perspektief daarna kyk dat jonger ouens nie van 'n goeie ride geroof word nie.
Ek is maar 'n banggat deesdae en geneig om oorversigtig te wees. 10 jaar terug sou ek nie die post gemaak het nie en sou ek sonder huiwering daai roete alleen gepak het met 'n galaaide 1200 ADV. Risko se moer, maar as 'n ou ouer word bounce jy nie meerso lekker nie so my seining is nou meer konserwatief.
Maar, dit neem nie weg van die feit dat groot dele van die pad rooi roete is nie.