orangeraider
Puppy
- Joined
- Jan 27, 2011
- Messages
- 27
- Reaction score
- 0
- Location
- Grande Cache , Alberta , Canada
- Bike
- KTM 990 Adventure
Ek beplan n Bike SA Desert run April2011 vanaf 2 April tot 11 April 2011.Ek het hom al 2 keer in Desember gedoen maar wil graag in April dit doen omdat Namibia so baie reen gehad het en dit nou op sy mooiste sal lyk. Ek het n Hilux double cab (supercharged) en n sleepwa , 80L Engel yskas , tools , tent ens. Ek het groot geword in Namibia en weet dus wat waar dit mooi is en wat nodig is.Die Desert run is defnitief een van die beste ondervindings van n leeftyd.My vrou het van werk verander en sal dus nie die een neemaak nie.
Dit sal die beste wees as ek so 2 mense kan kry wat kan saamkom.
Die koste sal R6000 per persoon insluit wat alle verblyf , petrol , etes insluit. Ek betaal dieselfde maar sal die 4X4 , sleepwa ,Yskas , tools, kampgoed ens verskaf.
Meer inligting kan verskaf word.