GIDEON
Race Dog
- Joined
- Mar 24, 2006
- Messages
- 4,856
- Reaction score
- 0
- Location
- Gauteng, Pretoria Tuine
- Bike
- Triumph 800 XC
Iemand by die werk (BIKER) se swaer (BIKER) maak n Bike tyre shop oop.
Het my Kenya's en Maxxis bestel sal die eerste klient wees.
Sal laat weet of hy die moeite werd is om te ondersteun.
Maar miskien moet mens maar sodat so nuwe ou oor die moeilikste tyd kan kom.