tau
Race Dog
- Joined
- Jun 26, 2009
- Messages
- 4,812
- Reaction score
- 829
- Location
- Toolbag, Grunau
- Bike
- Yamaha XT 750 Z Super
Message from Eugene/ Roboskrop who lives in Koës maybe someone can help.
Hoor gou op verskillende groepe asb of iemand weet van n ouerigge oom wat met bike vannaf sa kom ry het hy het op koes brandstof ingegooi en net voor stampriet n helse val gehad. Die polisie is met hom windhoek toe maar die oom het ergerlikke harsingskudding en weet nie waar of wie hy is of wie sy mense is nie. Meskien weet iemand op n groep van die oom se doen en late sodat ons sy familie kan in kennis stel.
Wag nog vir beskrywing van bike maar soos my mense beskrywe is dit n bmw. Die oom kom van upington se kant af en was oppad leonardville toe.