Bloem, surrounding & beyond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ou Victor het die sagste geaardheid.

Vriende het kom kuier en hul seuntjie speel games bo-op hom.

Amazing hoe 'n hond so kan uitdraai na so baie seer.

6a0fcd795a3193af8b58ce76ca6e2f12.jpg
 
RobC said:
Waar is die Truksvy plekkie... kyk hoe staan die goed op die stoep! :deal:

Koffie shop in Soutpan.

Baie oulike plek.

Voor Covid het hul Sunday lunches gedoen. Altyd vol bespreek blykbaar.

Nie seker hoe dit nou werk nie.
 
Grunder said:
RobC said:
Waar is die Truksvy plekkie... kyk hoe staan die goed op die stoep! :deal:

Koffie shop in Soutpan.

Baie oulike plek.

Voor Covid het hul Sunday lunches gedoen. Altyd vol bespreek blykbaar.

Nie seker hoe dit nou werk nie.
Hulle het bietjie verander dan. :thumleft:
 
Luke 2:10-11:
And the angel said unto them, Fear not: for, behold, I bring you good tiding tidings of great joy, which shall be to all people. For unto you is born this day in the city of David a Saviour, which is Christ the Lord.

John 3:16-17:
For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believes in him should not perish, but have everlasting life. For God sent not his Son into the world to condemn the world; but that the world through him might be saved.

Die Saviour het gekom VIR ALMAL (Luke) en Hy het gesterf VIR ALMAL om almal vry te maak (John). Ons kon en kan niks doen om dit te verdien nie; al wat ons kan doen is glo!!

Vandag het die plan van God "visible" geraak. Mag hierdie dag 'n geseënde dag wees vir julle en jul gesinne in die wete dat almal wat glo en Hom volg vry is! [emoji120]
 
Lekker familie-Kersfees Gründer! Voorspoedige Nuwejaar vir julle!
PS. Ou Victor lyk of hy harde myle op het.  :)
 
Oupa lyk nie lus vir bordspel nie. [emoji23]

Mooi en geseënde jaar vir julle Grunder. Dis 'n mooi gesin daai.
 
My buurplaas op Rustenburg was ook "Content"
 

Attachments

  • 4818e1d355ad53d70334bceaf70c9135 (1).jpg
    4818e1d355ad53d70334bceaf70c9135 (1).jpg
    24.9 KB
Dorsland said:
My buurplaas op Rustenburg was ook "Content"
Ek het actually iemand raak geloop wat die plaas ken en die foto as my profile pic gesien het. Hy dog dis my plaas [emoji846]
 
Top