U
Uncle Bob
Guest
Received this e mail from a friend.
Sillystunt might know this bike - hehe!
It was sillyB's
The guy wants to get an 1150.
Goeie dag aan almal
Ek wil my huidige motorfiets verkoop. Dis 'n 2006 BMW Dakar 650 met 48 000km op. Dit het 'n center stand en crashbars ook op. R 50 000
Die bike het 'n vol diens geskiedenis en is in 'n uiterse, uitstekende toestand!! Die enigste rede vir die verkoop is dat ek 'n ander bike gaan koop.
Die bike is perfek vir JHB verkeer, kry 24km per liter en natuurlik ook grondpad.
Dankie
Groete
So if you are interrested phone De Vos @ O eight 2 four 75 2144