ekkie-pekkie
Pack Dog
Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle.
Ek het 'n BMW R1200GSA (Aircooled) Tinted screen te koop.
Ek het geen idea hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie. Ek kan wel sien dat die screen al gewas was want die ronde klein krap merkies kan mens sien as jy mooi kyk. Die screen is in 'n goeie kondisie.
Dit was my Pa se BMW R1200GSA screen gewees, hy is oorlede en ons probeer om net van die goed te verkoop.
Prys R2000
Prys by BMW vir 'n nuwe een is R7153
My nommer - 0769700594

Attachments
Last edited: