BMX Herstel werk..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,180
Reaction score
27
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Naand mense

Ek het die afgelope maand 'n klomp werk gedoen aan my BMX. Gedink dit is dalk handig vir iemand anders wat die selfde wil doen..

Die meeste van die werk het ek gedoen aan die agter kant van my fiets, behalwe vir die spots maar dit sal ek 'n ander aand bespreek.

Ek het so 2 jaar terug geval en my swing arm 'n duik in gegee.. Gedink dis verby en 'n nuwe een wou bestel.. BMW koste R 13000!!!!! So na 'n paatjie wat ek gestap het is die resultate hier onder...

Ek het hom laar alu weld en dan die selfde laat profile as wat hy was, ge poweder coat en sien daar..

Paar goed om in gedagte te hou is alle plastiek moet af voor powder coating anders smelt dit in die oond.. Die laers moet baie mooi toe gemaak word as dit stof kry is dit verby ! BMW koste R 1300 vir nuwes. BMW het by SKF hierdie laers spesiaal bestel nie beskikbaar vir ons om te koop behalwe deur BMW nie.

Aan die linker kant van die swing arm is daar twee washers... Die materiaal was weird gewees en weereens na 'n paatjie wat gestap was het ek vir my nuwes laat draai (materiaal:Nylatron).

My agter briek skree verskriklik as ek briek, dit word veroosaak deur die piston wat agter op die briek pad vibreer.. Smeer bietjie copper compound tussen die pad en die piston en hy is stil.. Passop net vir copper compound op die werk kant van die pad anders briek hy nie meer nie !

My nuwe Sprokkets en Ketting ens sal sekerlik moer hier wees so dan kan ek die dinge aan mekaar sit en dan sal ek pics post..

Net so bietjie brag... ek het vir my 'n leo Vince ook opgesit en boeta dit klink soos 'n mosnter.. Sal dalk 'n ander baffel moet insit na so week maar vir eers gaan ek hom net so ry !

Hier is so paar pics !
 

Attachments

  • 20130703_212156.jpg
    20130703_212156.jpg
    370.8 KB
Top