- Joined
- Dec 19, 2012
- Messages
- 5
- Reaction score
- 0
- Bike
- AJS (all models)
Kom oom Bok wanneer is die slot episode ek kan nie meer wag nie!
En dit is nou al more.. ot:Pietcoke said:Nou raak die "fliek" eers interesant.... :sip:
Ek sal my wekker stel vir môre vroeg verder lees... :deal:
My roetine was om elke oggend voor vertrek die ketting te spuit met chain wax en die spanning te check.Julle ou hande ,gee asb raad.Die laaste dag se slytasie was baie.Bottervet said:Liewe ouers . As die agterste sprocket so lyk wil ek nie weet hoe lyk die voorste een nie.
Bokveld het jy nie miskien die ketting te min geolie op die pad nie?
Bokveld said:My roetine was om elke oggend voor vertrek die ketting te spuit met chain wax en die spanning te check.Julle ou hande ,gee asb raad.Die laaste dag se slytasie was baie.Bottervet said:Liewe ouers . As die agterste sprocket so lyk wil ek nie weet hoe lyk die voorste een nie.
Bokveld het jy nie miskien die ketting te min geolie op die pad nie?
Enter your email address to join: