Brilliant service from(Garmin) Navworld Centurion

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 14, 2011
Messages
1,735
Reaction score
140
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Het n Garmin 2497LMT gekoop ongeveer n jaar gelede oor die internet van n maatskappy in die Kaap.
Die week toe begin alles verkeerd gaan met die knaap,vat hom toe maar in en sonder bewys van aankope is die foutiewe een vervang met n nuwe een nog in sy verpakking met alles wat daarmee saamgaan,die kabel vir laai in die motor was blykbaar ook nie die regte een nie,wys jou net watter kanse vat die verskaffers partykeer.
Het ongelukkig nie die tegnikus se naam geneem nie.
 
Top