cafe racer built - Honda CB400.cancelled.....hunting on

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,069
Reaction score
116
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
So ...die fiets is gekoop met die idee om dit te verander in n cafe racer, het geen idee waar om te begin nie..hy het papiere en hy ry sonder issues...
Ek dink nie dis n duur historical yster wat baie waarde het nie, so as ek hier en daar n ding af-grind gaan dit seker nie pla nie, die meesters wat weet en paar tips kan gee sal waardeur , ek sal graag die carbs wil diens so waar kry ekke sy binnegoed...
 

Attachments

  • honda.PNG
    honda.PNG
    1.7 MB · Views: 0
Top