Camelback - what to buy?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Hubby het gese hy wil graag vir my 'n Camelback koop en ek moet saam om een uit te kies.

Nou ja, ek weet nie juis veel van die goed af nie.  Kan enige een van julle vir my 'n paar tips gee waarvooor om uit te kyk en watter brands om te vermy? 
 
Top