Capie and Gautie ride together in South Cape

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kampies said:
Sorry vir die 9/11, maar ek sien op Google dat so 14km na Saasveld is daar n "off road " pad oor die berg na die N9 (langkloof) pad. Ken iemand die pad? Hoe is dit?

Wil jy op die N9 uitkom ?

Jy kan altyd van Knysna 'Kom se Pad' doen (het nog nie self nie, net daar verby gery) tot op die pad wat deur De vlught, oor Prince Alfred pas, deur Avontuur en tot in Uniondale gaan...

 
Nie noodwendig op die N9 uitkom nie, soek net n lekker pad om te ry terug P.E toe. Daai kom se pad lyk vir my soos n wenner!

Thanks vir die info. ;)
 
Kampies said:
Nie noodwendig op die N9 uitkom nie, soek net n lekker pad om te ry terug P.E toe. Daai kom se pad lyk vir my soos n wenner!

Thanks vir die info. ;)

Wel kom se pad sal jou ook vat tot waar jy kan kies (van Knysna se kant af om de vlugt toe te ry (reguit) of regs af met 'n grondpad Plet se kant toe.
Van daar kan jy dan ook die Ou bloukrans pas en die ou paaie doen ...

Wens ek was nou weer daar. Awesome omgewing.
 
Dit alles en Baviaans sal bietjie baie raak. Wil dit in n dag flou kap. Baviaans moet maar wag vir n volgende keer.
 
Slainche said:
Waar is jou beginpunt?

Ek spring op Mosselbaai weg.  Hoor die Prince Alfred pas is nogal time consuming, so dit is al klaar n redelike tyd wat ek in die saal moet spandeer.  :)
 
Slainche said:
Kampies said:
Sorry vir die 9/11, maar ek sien op Google dat so 14km na Saasveld is daar n "off road " pad oor die berg na die N9 (langkloof) pad. Ken iemand die pad? Hoe is dit?

Vra vir TR, dis 'n eco trail (jy moet betaal) maar ek dink nie hulle laat bikes toe nie.

Edit: Ek neem aan jy praat van Louvain

Dis reg ja. Serious 4x4 roete en geen bikes toegelaat :-\
 
Top