Capies... BASH.. IT'S real AND its gonna be Faaaarrrrrrkin lekoor!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

briv

Race Dog
Joined
May 3, 2006
Messages
2,859
Reaction score
153
Location
Bel-in-die-wil Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
Lyk my ek kan nou weer probeer  :biggrin:
Ek het n huis in Graaff Reinet geboek; die plek slaap ses waarvan 4 plekke definitief gevat is.

Die koste is R120 per persoon selfcatering  :deal:   Ball&Chain, Rassie, ek en DM sover; en watermat moet net die laaste stempel in sy pasboek kry die naweek   :ricky: en Kaboef vat saam die Vrydag  :mwink: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:

Beoog om half sewe van af engenWYNland te begin VERLAAT donderdagoggend die 6de.
 

Latest posts

Top