CARBONWORX

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

The Team

Pack Dog
Joined
Jul 27, 2014
Messages
117
Reaction score
24
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal......
Besit nie meer n lekker fiets nie maar het wel baie merke om die stories te kan vertel die dae toe hulle die belangrikste was...
My naam is Andre Conradie en ek het so 3jaar gelede in die carbon/kevlar ontwerp en vervaardiging begin. Buiten die groei pyne is daar nog baie verassings op my pad.....produkte is partykeer net nie beskikbaar, " loadshedding ", nooit genoeg toerusting nie maar dit is wat ek wil doen.

Die proses is baie lank veral as dit net een item is, buiten die onkostes.....maar dit is wat ek wil doen. So as daar enige vrae of moontlike item is wat dalk benodig kan word nader asseblief. alle items is " OVEN CURED ".

Ek kan genader word op [email protected] of 0825707391. Het ook geregistreer as n " Vendour " onder die naam CARBONWORX.
Is tans redelik besig en vra omverskoning solank dat ek nie altyd dadelik sal reageer op n versoek omdat ek nie heeltyd by die rekenaar of my selfoon is nie. Het altyd handskoene aan is byna heeltyd in werskwinkel.

Hoor graag van julle en dankie vir die geleentheid.
Groete
Andre
 
Top