Neill GS
Puppy
Hallo julle,
Ek het 'n vraag, is dit 'n goeie idee om die cat uit the haal?
Maak mens hom net leeg en maak weer toe? Of las mens 'n pyp in? Ek wil dit nog nie doen nie, net gewonder. Ek meskien is die vraag al beantwoord! Jammer by voorbaat!