subie
Bachelor Dog
My ou bike pel hier op die plasie waar ek bly het n CBR 600 wat seker al 10 jaar in die skuur staan.
Ek het besluit om die bike weer aan die gang te kry. my moer af gewerk om die carbs skoon te kry.
Hy loop en idle mooi nou maar ek kan hoor hy kort n nuwe cam chain en tensioner.Sien daar is al geweld
op die tensioner se pistontjie.
Ek het Honda probeer maar hulle se die tensioner is discontinued. Weet iemand dalk of daar n aftermarket
plek is waar ek n ketting en tensioner kan bestel?Soek n regter footpeg ook so terloops