Charlie Boorman, wie van Worcester/Robertson ry saam?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Kom julle klomp treurige Honde. Ons gaan duik die Engelsman plat Sondag in die Kaap!?

Kry mekaar so 08h00 op Worcester. Laat weet al die Kamerade wat skoeters het.
Ysie Rassie Louwtjie oom Fourie, Dammetjies, Jannie Swartballe, Horsepower, Fender, WH, Hildegard, Vstrom, Ouman,Ekt ok 'n bike,Sy buurman, ALMAL!!
 
Top